Video: E-tol-hofsaak – “Ons is teleurgesteld maar sal aanhou baklei”

Mabel Jansen

Mabel Jansen

Die Tolhek-aksiegroep (TAG) se dringende aansoek om die implementering van Gauteng se e-tolstelsel te stuit, is Maandag van die rol geskrap.

Dit was die eerste saak wat regter Mabel Jansen behartig het en sy het dit in die hof openbaar gemaak dat haar dogter ‘n Sanral-beurs het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

JB ·

Dan kan sy mos nie objektief wees, as haar dogter n beurs het by Sanral nie. Klink of sy juis dan daar “geplaas” is om alle e-tol aansoeke v rol te skraap.

Johan Spies ·

Hoe kan hulle ‘n Regter op die bank sit met die mees sigbare botsing van belange??? Wys jou net, “Die wie se brood jy eet, die woord jy spreek”! Ons is onderwerp aan ‘n siek regering wat selfs die regstelsel om hulle pinkie draai! Zuma dryf die Soustrein persoonlik en niemand gaan hom van daai sitplek afhaal nie!

Heinz Albrecht ·

Zimbabwe hier kom ons! As die tegsbank deer die regering gekies en keer word om gulle korupte besluite te beskerm en hulle dit so openlik herken dan is daar groot……….!

Frik Lotz ·

Dankie VF Plus vir al die harde werk. Die stryd gaan voort en geregtigheid sal seëvier!

annamarie smith ·

Gee nie om vir etol betaal nie, m waarom betaal as die hoofweg van Kempton tot Pretoria se straat ligte af is elke nag! Mense werk snags en ry elke nag daai pad huis toe!

Jacques ·

Ironies dat sanral kan “bekostig” om beurse uit te gee, dis eitlik net so verregaande soos die groot advertensie begrotings van staat en semi- staat – hoekom wil “vitrual monopolies” soos telkom/poskontoor/ eskom ens. Miljoene spandeer om hulself te boost. Duidelik kan dit eerder as kortings deurgegee word na gebruikers wat nie ñ opsie het om dit te gebruik nie.
As Sanral en andere nie geld verkwis met al die ads, beurse ens waarskynlik baie kickbacks nie, sou die publiek waarskynlik ook nie so erg geraak word nie. Ek weet nie wat regters verdien nie, maar mens sou ook dink dat beurse aangewend sou word om eerder mense met potensiaal, maar wat finansieel sukkel ñ hupstoot te gee.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.