Video: E-tol maak nie sin nie

‘n Video wat verduidelik hoe Gauteng se paaie deur die brandstofheffing befonds kon word en waarom die e-tolstelsel nie sin maak nie, is onlangs deur die gebruiker Songezo Nosipho op YouTube gelaai.

Na verwagting sal die appèlhof in Bloemfontein vandag uitspraak lewer oor die inwerkstelling van die e-tolstelsel op Gautengse hoofweë.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Meisie ·

Ek glo dit maak nie vir ons sin nie, maar vir ander maak dit vreeslik baie sin. Ons sal wel oor `n jaar of vyf hoor wie het regtig die meeste voordeel uit die e tol getrek.
Dit is net `n kwessie van as daar `n manier is om jouself te verryk deur ons arme Suid Afrikaners uit te buit… waarom nie!!! Iemand gaan wel elke maand drafstap bank toe met `n baie groot glimlag op sy gevreet!! Ek glo hierdie is maar net die begin, dit sal nou net wyer uitkring want die spreekwoordelike Pandora`s box is nou wa wyd oopgegooi!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.