Video: E-tol: “Regering het ophou luister na die mense”

Padgebruikers sonder e-skyfies was op die eerste dag van Gauteng se e-tolstelsel maar katvoet vir die hoofweë. Dit het verkeer op alternatiewe roetes aansienlik swaarder gemaak.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

AmY ·

Dit kom ek lankal vir julle gesê het. Die regering voel selfs niks vir hulle EIE MENSE!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.