Video: E-tol SMSe kan swendelaars bemagtig

Argieffoto

Argieffoto

‘n Maand nadat Gauteng se omstrede e-tolstelsel in werking getree het, het sosiale media begin gons met klagtes oor kriptiese SMSe van die padagentskap Sanral.

Die organisasie Justice Project SA waarsku nou dat misdadigers kort voor lank moontlik dié SMS-stelsel gaan misbruik om padgebruikers te swendel.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

At ·

Mense moenie reageer op die sms’e nie want dan kry Sanral jou besonderhede wat hulle nooit gehad het nie en wat hulle graag wil he. Moenie dat hulle julle boelie nie, die wet is nog steeds daar wat hulle moet nakom ongeag hoeveel hulle julle dreig.

Danie ·

Absoluut niemand moet reageer op n sms nie,die bedrae wat vogens die smse geskuld word is absoluut belaglik.dit lyk absoluut vals.Wag eerder vir n rekeningstaat,hulle is volgens hul eie wetgewing verplig om dit te stuur.Kyk maar op die Justice Project SA se website.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.