Video: Egpaar se huis per ongeluk gesloop

David Underwood en sy vrou wou die afgelope naweek hul huis in Fort Worth, Texas, besoek, toe hulle besef die huis is per ongeluk verkeerdelik gesloop.

Die stad het bevestig dat die slopingspan ʼn vakante struktuur in dieselfde straat moes sloop, maar toe die Underwood-gesin se huis tot op sy fondasie gesloop het.

Die stad ondersoek die voorval en Underwood het na die voorval as “ʼn blote ongeluk” verwys.

http://youtu.be/vjtBkXY3vZQ

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Hannes De Beer ·

Ek dink Underwood is uit sy vel uit van blydskap. Die stad sal nou seker vir hom ‘n prag-nuwe huis moet bou in plek van die krot wat hulle gesloop het.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.