Video: “Ek moet ‘n SA-burger wees” – Oprah

Screen Shot 2013-10-15 at 2.52.51 PMDie video volg onderaan die berig. Die koningin van TV-geselsprogramme, Oprah Winfrey, is weer in Suid-Afrika. En dié keer is sy op ‘n missie om plaaslike vroue te bemagtig.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Francois ·

is jammer sy glo nie in Jesus nie sy kon baie na hom toe gely het .

Somerset Morkel ·

Spaar ons dit asb. Ons het genoeg junk in ons samelewing om nog ‘n New Age guru by te kry… Sny ‘n lyn, Oprah!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.