Video: Elektroniese oog op oortreders op parool

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Die departement van korrektiewe dienste (DKD) beoog om voor die einde van die finansiële jaar nóg 500 oortreders, wat op parool vrygelaat is, met ‘n nuwe elektroniese stelsel dop te hou.

S’bu Ndebele, die minister van die DKD, sê sowat 155 000 oortreders is tans onder korrektiewe toesig, en dié stelsel gaan baie meer kostedoeltreffend wees.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

PIET ·

JA MAAR EK GLO DIE KOSTE HIERAAN VERBONDE IS HEELWAT MINDER AS OM DIE GOED HEELDAG TEVOER EN AAN DOKTERS TE VOORSIEN. LAAT DIE FAMILIES BETAAL DAN SAL MISDAAD AFNEEM.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.