Video en Foto: Bosbrande bedreig Sydney

Foto verskaf aan theaustralian.com.au

Foto verskaf aan theaustralian.com.au

Die video volg onderaan die berig. Twee woonhuise het na berig word reeds in die slag gebly terwyl bosbrnde dié Australiese metropool bedreig. Veral woongebiede aan die noordwestelike kant van die stad is in gevaar.

Sowat 50 bosbrande woed in die deelstaat Nieu-Suid-Wallis waarin Sydney geleë is, waarvan 40 nog buite beheer woed. Dit is na berig word buitengewoon warm in die omgewing.

http://youtu.be/hrrL9JvqT2o

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Willy ·

Haha skerp Jasper. Lyk my hulle is besig om daar te oefen.
Hulle moet oefen dat die rook staan om teen die All Blacks dieselfde resultate te kry dink ek.

JAVR ·

Is dit nie die Australianers wat ons naam so met ‘n plank slaan met die braaiery nie? Dis seker toe hulle ons braai tegnieke bespreek het dat die vuur uitgebreek het!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.