Video: Engelse oorstromings brei uit

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Sowat 2 500 huise langs die Teems loop gevaar om oorstroom te word na die stormweer wat die suidweste van Engeland deurdrenk het, ook ooswaarts uitgebrei het. Die weermag het deurnag in Datchet gewerk om ‘n sandsakmuur te bou.
Bron: De Standaard


Herman Toerien

Meer oor die skrywer: Herman Toerien

Herman Toerien is ‘n veelsydige vryskutskrywer van Bloemfontein. Hy het ‘n Honneurs in Politieke Wetenskap, en kwalifikasies in Politieke Wetenskap, Staatsreg, Arbeidsreg en Ekonomie. Artikels en rubrieke uit sy pen het al in meer as 20 publikasies verskyn.

Deel van: Nuus, Wêreldnuus

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae