Video: Eskom in sop oor kabels

Screen Shot 2013-09-11 at 6.33.10 PMDie video volg onderaan die berig.Inwoners van ‘n landgoed in Midrand in Gauteng sleep Eskom hof toe. Hulle wil die kragvoorsiener dwing om kabels, wat oor hulle huise gespan is, te verwyder, omdat hulle glo dit hou ‘n gesondheidsgevaar in. Die inwoners voer aan Eskom moes hulle geraadpleeg het, vóór die kabels opgerig is.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Jasper ·

Ek weet van plaas in die Ooskaap waar die eienaar n lae sinkdak struktuur onder n Eskomlyn opgerig het. Hy was deur hulle verplig om die dak af te breek. Nou hoe nou ?

vuurvreter ·

Jasper dis nog niks ek bly in die mistigste provinsie in die land. Al my kommentaar verdwyn soos mis voor my oe.

JAVR ·

Wha ha ha ha!!! Kom ons sokkof anderplek toe! Maroela het sekerlik ‘n predikant of iets aangestel om die delete knoppie te druk.

JAVR ·

Ag kry die kabeldiewe om dit te kom verwyder! Hulle doen dit gratis en verniet!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.