Video: Fietsryers ignoreer glo veiligheidsmaatreëls

Argieffoto

Kort na berfietsryer Burry Stander se afsterwe, is ʼn meningspeiling gedoen waar dit blyk dat baie fietsryers nie die nodige veiligheidsmaatreëls tref wanneer hulle openbare paaie gebruik nie. Klik hier om meer te lees.

61% van die deelnemers het aangedui dat hulle nie altyd valhelms dra nie, terwyl 64% aangedui het hulle nie altyd veilig voel op die paaie nie.

eNuus het met ʼn paar fietsryers gaan gesels en dié insetsel vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kykNET, DStv-kanaal 111 te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.