Nóg aanklagte kan moontlik gebring word teen Wilhelm Treurnicht, ‘n beskuldigde in die saak van aanranding van Flippie Engelbrecht.
Die staat het Vrydag tydens Treurnicht se hofverskyning in Ashton aangedui nóg mense het beskuldigings teen hom gebring.
Engelbrecht en sy regsadviseur, die omstrede aktivis Carina Papenfus, was nie in die hof nie.
Die saak is uitgestel tot 14 Oktober.
Lees ook:
Polisie weerhou nog naam van boer wat selfmoord pleeg
Boer wat glo tiener op plaas aanrand pleeg selfmoord
Video: Boer moet hof toe na hy glo werker aanval
Hy is mos Blank en hulle sal hom met die hele wetboek gooi.
daar sal na enige strooihalmpie gegryp word om hom skuldig te kry en die wat dit uitgebring het dat Flippie al jare aan epilepsie ly en ook dat hy en sy familie vreeslik drink sal moet ligloop vir die adders