Tien jaar is genoeg vir enige uitvoerende hoof om sy stempel af te druk, sê die uittredende uitvoerende hoof van FNB, Michael Jordaan.
Jordaan meen dis tyd vir nuwe bloed en hy tree uit om plek te maak vir nuwe idees.
Jacques Celliers, die huidige hoof van FNB se besigheidsbankdienste, neem die leisels by Jordaan oor.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.