Video: Gauteng kry vierde metroraad

Screen Shot 2013-10-15 at 12.46.48 PMGauteng sal vanaf 2016 ‘n vierde metroraad bykry.

Maroela Media het Dinsdag berig die munisipale afbakeningsraad het besluit dat Midvaal, die enigste DA-beheerde munisipaliteit in Gauteng, met die Emfuleni-munisipaliteit en die Sedibeng-distrik gaan saamsmelt om ‘n nuwe metroraad te vorm.

Die DA sê egter dié besluit is gegrond op politieke motiewe.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.