Video: Geen Afrikaanse polisieverklarings

Lyttelton polisiestasie.

Lyttelton polisiestasie.

Engels, of niks nie. Dít was glo die dreigement van beamptes van die Lyttelton-polisiekantoor in Centurion oor ‘n poging om ‘n Afrikaanse verklaring af te lê. AfriForum se adjunk uitvoerende hoof, Ernst Roets, sê sy elektroniese toestel is op die lughawe gesteel, maar toe hy dit wou aanmeld moes hy hoor dat daar opdrag gegee is dat verklarings net in Engels afgeneem kan word. ‘n Kenner sê dis ‘n duidelike skending van taalregte en kan ook die regsproses belemmer.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

JB ·

“Hul” wil so graag in beheer v land wees, maar weet nie veel om n diens te lewer!!!!!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.