Video: “Geen plaasmoorde en grondbesettings”

Tydens ‘n geskiedkundige vergadering het byna ál die groot rolspelers in die landboubedryf én die regering vir die eerste keer saam om ‘n tafel gesit en hulle grootste uitdagings bespreek.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Kaspaas ·

Pasop vir Piet Retief se fout. (Hy het destyds vir Dingaan se mooi woordjies geval en moes met sy lewe daarvoor boet)

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.