Die video volg onderaan die berig. Duisende mense het in bloedige hitte na die Voortrekkermonument gestroom om ‘n Geloftedagdiens by te woon. ‘n Groep jong leiers het boonop ou tradisies laat herleef toe hulle saam ‘n ossewa gebou het.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.