Video: Gholfavonturier pak nuwe rekord vir renosters

Heinrich du Preez , ʼn gholfavonturier van Pretoria wat al onder andere op een dag gholf in al nege provinsies gespeel het, gaan nou ‘n nuwe rekordpoging aandurf. Du Preez vertrek Donderdag te voet uit Beaufort-Wes, om van provinsie tot provinsie te stap vir ‘n rondte gholf. Hy wil mense deur middel van sy talent van renosterbewaring bewus maak.

Die beeldmateriaal is deur eNuus op YouTube gelaai. eNuus is elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 144.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.