Video: “Groen” kunswerke vir jou tuin

André en Lilanie Valkenburg

André en Lilanie Valkenburg van Pretoria skep kuns vir tuine wat ook alternatiewe energiebronne is.

Die idee het by die egpaar posgevat toe hulle lewensgehalte deur beurtkrag geraak is.
eNuus is elke aand om 19:00 op kykNET, DStv-kanaal 111 te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.