Die regering se plan om ‘n waardeerder-generaal aan te stel om die markwaarde van plase te bepaal, kan katastrofiese gevolge vir die landbou en ekonomie inhou.
So waarsku kenners, wat sê die ANC se doel om grondhervorming ten alle koste te laat plaasvind, hou verreikende gevolge in vir eiendomsbesit in Suid-Afrika.
Die waardeerder-generaal sal ’n koopprys kan bepaal vir enige stuk grond wat die regering vir onteiening of herverdeling geoormerk het.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.