Video: Gunsteling nuusstorie van 2012

Pippie Kruger

eNuus se kykers het Pippie Kruger se storie aangewys as hulle gunsteling-nuusberig van 2012.

Op 31 Desember 2011 het Isabella Kruger, of “Pippie” soos sy beter bekendstaan, ‘n noue ontkoming gehad.
Sy het 80% derdegraadse brandwonde by ‘n braaivleisvuur opgedoen. Die driejarige dogtertjie het in 2012 ‘n gekloondevel-oorplantingsprosedure ondergaan, wat ‘n eerste vir Suid-Afrika was.

Die video is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, Dstv-kanaal 144 elke aand om 19:00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.