Quentin Meyer, ‘n eiendomsagent van Pretoria, het dit sy verantwoordelikheid gemaak om self om te sien na sommige van Suid-Afrika se geskiedkundige grafte. Meyer en ‘n groep vrywilligers het oor die naweek met emmers vol seep by die Heldeakker-begraafplaas in Pretoria opgedaag. Hulle het van oudpresidente en eerste ministers tot Voortrekkerleiers se grafte geskrop.
Die beeldmateriaal is deur eNuus op YouTube gelaai. eNuus word elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 144 uitgesaai.
Daar is ‘n Facebook group waar mense kan aansluit om al die inligting te kry oor die volgende “groot was” in Pretoria.
Facebook group: Veg vir jou Afrikaner Geskiedenis
https://www.facebook.com/VEGVIRJOUAFRIKANERGESKIEDENIS?ref=ts&fref=ts