Video: Hier is die 25 bestes in die soeke na die Grootste Liedjie

GALVAT logo met bootAltesaam 25 finaliste in Maroela Media se Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye-kompetisie is bekend gemaak.

Musiekliefhebbers het net minder as twee weke lank tyd om vir hulle gunstelingliedjie in elk van die vyf kategorieë te stem. Klik hier om te stem! Dié kompetisie het opnuut gewys watter talent daar in die Afrikaanse musiekbedryf is. Lees meer hier.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.