Video: Hoe om die beste papiervliegtuigie te vou

Hoe vou mens die beste papiervliegtuigie? Daar is verskeie video’s op YouTube hieroor beskikbaar. Maroela het twee van die beste video’s uitgesoek en stel die hier vir jou bekend. Vou die twee vliegtuigies en laat weet ons watter een was vir jou die maklikste of watter een vlieg die verste!

Die eerste video is deur die gebruiker Adrenaline0studios op YouTube gelaai.
http://youtu.be/tEAaOttZae8

Die tweede video is deur die gebruiker mfsmyx1 op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.