Video: Hoe ry dié trein?

Die video volg onderaan die berig. Vir ’n groep stoomtrein-entoesiaste van die Goudstad kan selfs die Gautrein nie by ’n outydse lokomotief kers vashou nie.

Die Reefsteamers het die naweek hulle ope dag gehou, en besoekers kon per stoomtrein van Johannesburg na Germiston ry.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.