Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) is bekommerd oor die toenemende aantal hondegevegte wat landwyd plaasvind. Die vereniging sê in sommige gevalle is selfs geregistreerde telers die skuldiges.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.