Video: Honderde vliegtuigkundiges kry trekpas

Argieffoto

Middeljarig met jare se gespesialiseerde vaardighede – maar binnekort werkloos.

Só lyk die profiel van die meeste van die 384 Denel-werkers wat aan die einde van die maand die trekpas kry. Die werkers het skeidingspakkette ontvang nadat die Suid-Afrikaanse Lugmag en Denel ‘n nuwe kontrak vir vliegtuiginstandhouding onderteken het.

Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, Dstv-kanaal 144 elke aand om 19:00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

anne ·

Een van die dae sal ons ook nie meer vliegtuig kan ry nie… Weet nie of die nuwe spesialiste wel in hul vakgebied geslaag het of die sertifikate maar net uitgereik word nie…

Melissa ·

Ai dit is baie hartseer, kry hierdie mense jammer! Hoop alles werk vir die beste uit vir hulle!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.