Video: “Hulle het hom deur die hart geskiet”

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

‘n Wrede huisrooftog het die naweek op ‘n kleinhoewe buite Centurion afgespeel.

Henk de Villiers (73) is Sondagoggend koelbloedig doodgeskiet nadat vyf rowers die huis binnegekom het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Eugenie ·

Dis om van te SKREE, TE SKREE, TE SKREE SONDER OPHOU!!!

Waarom ons Blankes, ons bejaardes, weerlose, onskuldige bejaardes???

JB ·

Baie jammer en sterkte v julle. Dit sal aanhou gebeur solank die ANC aan “bewind” is en hul die klomp uitlanders vrye toegang gee in SA. Barbare sal hul ALTYD wees. Kan hul uit bos haal, maar bos nie uit hul nie!!!

AmY ·

Wanneer gaan dit ophou? Ek voel nie eens meer veilig as ek gou na die winkel om die hoek van ons gaan nie. Ek wens dit wil ophou. Ons is nêrens meer veilig nie. :-(

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.