Video: Innibos soek SA se koeksister-kampioen

Saam met bobotie, biltong en melktert, is koeksisters so trots Suid-Afrikaans soos kan kom.

En feesgangers by Nelspruit (Mbombela) se Innibos-fees word getrakteer op die beste van die bestes, want hulle moet nou besluit wie is die land se bobaas-koeksisterbakker. Die fees is nog tot 29 Junie aan die gang.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Kraalmuur ·

Gaan onmiddelik ‘n sixpack footlong koesisters by Checkers koop…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.