Video: Inwoners keelvol

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

‘n Betoging deur inwoners van Majakaneng naby Brits in Noordwes het gewelddadig geraak. Die betogers het in ‘n stadium die N4-hoofweg versper en onder meer ‘n vragmotor aan die brand gesteek. Hulle sê hulle waterpompe werk al die afgelope jaar nie behoorlik nie. Thandi Modise, premier van Noordwes, het die gemeenskappe gevra om verantwoordelik te betoog en nie eiendom te vernietig nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Eben ·

Reg so manne brand af, wys die korrupte regering julle is moeg vir beloftes.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.