Video: Jakaranda-kinderhuis se Liggiesfees

liggiesfeesDie video volg onderaan die berig. Daar is dubbel soveel kersliggies as verlede jaar, en die Jakaranda-kinderhuis se Liggiesfees het die naweek swierig begin. Besoekers kan die hele maand lank die liggiedorp besoek én daar is boonop vermaak deur top kunstenaars.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Sune van Heerden ·

Dagsê Daniel

Ons vermoed in die opgewondenheid vir die feesseisoen het die video agterweë gebly! Ons het die video nou by die berig gevoeg.

Beste groete
Suné van Heerden
Maroela Media

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.