Die video volg onderaan die berig. Daar is dubbel soveel kersliggies as verlede jaar, en die Jakaranda-kinderhuis se Liggiesfees het die naweek swierig begin. Besoekers kan die hele maand lank die liggiedorp besoek én daar is boonop vermaak deur top kunstenaars.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Daar is nie video