Video: Jamaika-span goedgekeur vir bobslee by Olimpiese Spele

Jamaikaanse bobslee-span

Jamaikaanse bobslee-span

Die video volg onderaan die berig. Die Jamaikaanse bobslee-span het gekwalifiseer vir die 2014 Olimpiese Spele in Sochi, berig Today.

Dit is die eerste keer sedert 2002 dat Jamaika vir bobslee by die Olimpiese Spele kwalifiseer. Een van die lede is boonop 47 jaar oud, die oudste bobslee-deelnemer by Sochi in Rusland.

Die Olimpiese Spele vind van 6 tot 23 Februarie plaas.

Visit NBCNews.com for breaking news, world news, and news about the economy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.