
Irene van Niekerk
Irene van Niekerk, ‘n 15-jarige van Gauteng het byna oornag bekendheid verwerf met haar atletiektalent.
Maroela Media het vroeër berig Irene het as baba die meeste van haar tone verloor, en woon in ‘n wit plakkerskamp. Sy het talle Maroela-lesers se harte geraak en hulle het dadelik ingespring om haar te help. Klik hier om meer te lees.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Sy kan by my kom bly! Ek is ernstig!
Ja Louise. Almal wil haar aanneem. Sy is pragtig!
kyknet, julle het in `n kort tydsbestek, `n pragtige weergawe/berig gedoen. Dankie!!!