Video: Joost wil publikasie van boek keer

Screen Shot 2013-10-02 at 6.21.45 PMDie video volg onderaan die berig. Joost van der Westhuizen sê die beplande boek oor sy lewe jaag sensasie na oor ‘n man wat op sy sterfbed lê. Dít is volgens hofstukke wat ingehandig is in die saak om die vrystelling van ‘n boek oor die Springboklegende en sy vrou Amor Vittone se lewe te keer.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees ook:
Joost-boeksage nog nie oor
Joost se versoek om boek te keer in hof
Joost-boek: Verhoor staan oor
Joost in hof om boek te keer
Joost wil biografie keer

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Meisie ·

Man wat op sy sterfbed is???? Ek was onder die indruk dat Joost besig was om te herstel??? Mmm wil ma net weet??? Word daar nie ook maar hier uit 2 monde gepraat nie?? Moenie my verkeerd verstaan nie, Joost het al my simpatie, en ek glo dat die Almagtige hom kan genees , as dit Sy wil is, maar Joost spring ook van genesing na sterfbed , net soos die geleentheid verlang.. hy moet oppas!!!

ANNIE ·

Niemand se lewe is daar om vir ander mense te openbaar nie. Elke mens het maar n paar geraamtes in die kas, net soos jy, hoe sal jy voel as joune ook openbaar gemaak word.
Kan julle in hemelsnaam tog net vir Joost en sy familie uitlos, dat hulle dinge kan regmaak wat verkeerd geloop het, wie weet wat die dag van more gaan bring.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.