Video: Joost Woensdag in hof oor boekstryd

Joost in hofJoost van der Westhuizen het self sy lewe aan die groot klok gehang, en praat gereeld met die media oor sy lewe.

Só het poniepers-joernalis Gavin Prins, wat ‘n boek oor Van der Westhuizen en sy vrou Amor Vittone se lewens geskryf het, se regspan in die hooggeregshof in Pretoria aangevoer.

Die Springboklegende veg om die vrystelling van dié boek te keer.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees ook:
Joost-boeksage nog nie oor
Joost se versoek om boek te keer in hof
Joost-boek: Verhoor staan oor
Joost in hof om boek te keer
Joost wil biografie keer

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.