Joost van der Westhuizen het self sy lewe aan die groot klok gehang, en praat gereeld met die media oor sy lewe.
Só het poniepers-joernalis Gavin Prins, wat ‘n boek oor Van der Westhuizen en sy vrou Amor Vittone se lewens geskryf het, se regspan in die hooggeregshof in Pretoria aangevoer.
Die Springboklegende veg om die vrystelling van dié boek te keer.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Lees ook:
Joost-boeksage nog nie oor
Joost se versoek om boek te keer in hof
Joost-boek: Verhoor staan oor
Joost in hof om boek te keer
Joost wil biografie keer