Video: Kaapse whisky beste enkelgraan-whisky in die wêreld

‘n Whisky-stokery in Wellington in die Wes-Kaap het liefhebbers gaande.

Soveel só dat die aanvraag daarna binne net ‘n paar dae beduidend toegeneem het. Die Bain’s Cape Mountain Whisky is as die wêreld se beste enkelgraan-whisky aangewys.

Klik hier om meer te lees en klik hier om meer te sien.
Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.