Video: Kate is ontslaan

Prins William en Kate Middleton buite die hospitaal net nadat sy Donderdag ontslaan is.

‘n Video van die ontslag volg onderaan die berig.

Die swanger Kate Middleton is uit King Edward V11-hospitaal ontslaan.

Die hertogin, wat vermoedelik tussen sewe en agt weke swanger is, is vroeër opgeneem weens ʼn erge vorm van oggendnaarheid. Haar man, prins William, het haar aan die arm uit die hospitaal gelei.

Maroela Media het vroeër berig die hospitaal het besonderhede oor haar toestand bekendgemaak na ʼn foonoproep van ʼn Australiese radiostasie. Klik hier om meer oor dié fopoproep te lees. [Die klankgreep was op YouTube beskikbaar, maar is intussen verwyder.]

http://youtu.be/wa5JQC8VNdw

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

2 Kommentare

jongste oudste gewildste
Rekordgetalle vir beroepswedders oor koninklike baba | Maroela Media

[…] wêreld is in Desember oor die swangerskap ingelig toe Middleton in ʼn hospitaal opgeneem is met erge […]

Kate & William: Die baba is hier! | Maroela Media

[…] Lees ook: Die koninklike baba is op pad! Wêreld wag (on)geduldig vir koninklike baba Rekordgetalle vir beroepswedders oor koninklike baba William en Kate se baba in Julie verwag Radioprogram ná fopoproep gekanselleer Fopoproep-verpleegster dood aangetref Video: Kate is ontslaan […]