Video: Kenners waarsku oor grondhervorming

Terwyl die regering die week weer sy planne duidelik gemaak het om grondhervorming te versnel, klink al hoe meer stemme op wat waarsku dat dit op ’n ramp afstuur.

Kenners by ‘n AfriSake-ontbyt het gesê sedert president Jacob Zuma in sy staatsrede van die gewillige-koper-verkoper-beginsel afstand gedoen het, het talle nuwe uitdagings vir eiendomsreg in Suid-Afrika na vore gekom.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.