Video: Kenners waarsku oor meer betogings

betoging

Die video volg onderaan die berig.

Kenners waarsku dat, indien die regering nie dringend aandag gee aan gemeenskappe se noodkrete oor dienslewering nie, kan daar nog veel meer gewelddadige protesoptogte wees.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Jasper ·

Ja, dit sal aanhou totdat hulle alles venietig het wat aan blankes behoort. Daar’s n verskuilde Malema agenda agter al hierdie geweld.

Oom Koos ·

En raai wat… Dieselfde mense wat vandag so lustig klip gooi en skole en biblioteke afbrand gaan in ruil vir ‘n appel of ‘n t-hemp met oorle Mandela se gesig op weer vir die ANC stem…..

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.