Video: Kersfeesvader groet 3-jarige in gebaretaal

Vir die dowe Cameron Sylvester (3) van Millbury in Massachusetts was dit die grootste geskenk toe Kersfeesvader hom in gebaretaal gegroet het.

Cameron het ouditiewe neuropatie en is wettiglik doof. Hy leer gebaretaal aan en was huiwerig om Kersfeesvader te ontmoet, maar toe Kersfeesvader vir hom, in gebare taal, vra of hy ‘n goeie seuntjie is, het hy vinnig reageer.

http://youtu.be/IER1p7f_SgI

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.