Twee jong susters met Springbokbloed in hulle are kan Suid-Afrika se eie Venus en Serena Williams word.
Die 11-jarige Zoe en agtarige Isabella Kruger, het albei reeds die eindrondte van die wêreldkampioenskap gehaal in hulle onderskeie ouderdomsgroepe.
Nou het dié sussies boonop ‘n geheime wapen in hulle arsenaal – een van tennis se top afrigters.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Waarom Venus en Serina. As hulle nie soveel steroids ingeneem het nie was hulle ook niks. Hierdie is twee Suid Afrikaners. Hulle kan net hulle self wees. Klink die Kruger sussies nie meer Afrikaans nie
Zooo-maaa soek mos goeie nuus : hierdie is goeie nuus in die oortreffende trap – stuur onmiddellik na hom!
Dis so lekker om goeie nuus te lees. En ek glo die twee sussies gaan dit beslis maak. En met sportbloed wat deur DIE are vloei, (hul pa was Ruben Kruger), kan SA oor so tien jaar dalk ‘n internasionale tenniskampioen oplewer.
Sterkte aan die twee mooi sussies.