Video: Kolskoot met die wêreld se grootste kettie

‘n Groep mans wat hulself “Dude Perfect” noem en gereeld sport-kunstoertjies uitvoer, het die afgelope week ‘n nuwe video op YouTube gelaai. Hulle het die wêreld se grootste kettie gebou in ‘n poging om ‘n doel te gooi met ‘n basketbal. Kyk gerus na die vermaaklike video:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.