Video: Kommer oor talewet

Verteenwoordigers van die Afrikaanse gemeenskap is nie tevrede met die nuwe wet op die gebruik van amptelike tale nie. Die wet bepaal onder meer nasionale staatsdepartemente moet minstens drie amptelike tale gebruik.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.