Video: Kraaifontein-moord ruk gemeenskap

Danie Geldenhuys. Die video volg onderaand die berig.

Danie Geldenhuys. Die video volg onderaand die berig.

Inwoners van Kraaifontein in Kaapstad leef in vrees nadat Danie Geldenhuys, ‘n 82-jarige man, onder raaiselagtige omstandighede in sy huis vermoor is. Geldenhuys is na bewering met ‘n bloudraad verwurg en sy gesig is erg met ‘n baksteen vermink. Die motief vir die moord is nog onbekend, maar eNuus het betroubaar verneem dat niks uit die huis gesteel is nie. Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

vuurvreter ·

Arme man. Hyt seker sy hande af gewerk om die land op te bou wat hulle nou so vinnig afbreek. Ek bbly naby kraaifontein en moet se dinge gaan maar vinnig agteruit. Sterkte aan sy familie.

anna-marie ·

Die heele land is n gemors , dis net moord , rape. N diestal , korupsie en wat nog , waar gaan dit eindig en hoekom moet die ou mensies so dood gemaak word , dis n skande dat dit so aangaan

Annamarie ·

Innige simpatie met die oom se familie.Aan gesien is dat daar niks gesteel is nie wonder of dit nie inside werk van iemand is nie.Kan wees iemand wat wou geld he ,maar waar om moord pleeg vir dit of iemand wat laaste daar was en het dalk `n argument gehad met die oom en daar was rusie dalk .

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.