Video: Kragskok vir verbruikers

Vuisvoos verbruikers en die ekonoom, Mike Schussler, is bekommerd oor Eskom se voorgestelde tariefverhogings vir die volgende vyf jaar. Indien Eskom se aansoek goedgekeur word, gaan elektrisiteit meer as dubbeld soveel kos as nou. Voedsel- en petrolpryse het alreeds die hoogte in geskiet en begrotings sukkel om te klop.

Die beeldmateriaal is deur eNuus op YouTube gelaai. eNuus word elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 144 uitgesaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.