Video: Krugers verwelkom Pippie-fonds se ondersoek

Pippie Kruger. Die video volg onderaan die berig.

Die Valke ondersoek bewerings dat die geld van ‘n fonds, wat gestig is deur die gesin van die brandslagoffertjie Pippie Kruger, aangewend word om hulle leefstyl te onderhou.
Die Krugers sê hulle verwelkom die ondersoek, en dat die sogenaamde Pippie se Gesiggiefonds, ‘n nie-winsgewende organisasie, tans geoudit word.

Lees ook:
Pippie se ma ontken dat fonds misbruik word
Valke gaan dalk Pippie se fonds ondersoek
Uittreksel uit “Pippie” deur Anice Kruger saam met Colleen Naudé
Video: Pippie se storie in boek omskryf

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

11 Kommentare

jongste oudste gewildste
celeste

Watter klom nonsens, hoe durf hulle die ma bevraag teken en wat van al die Dokters en Specialiste wat hulle self verryk uit die kleintjie se fonds. Wat verwag die Klaers moet met die geld gedoen word.

Debbie Biermann

Wat is volgende? Hierdie mamma is hel toe en terug met haar kleinding.Ek gun haar om vir ‘n verandering weer mooi te lyk. Dis banaal dat die valke hier inklim………hulle kan baie ander dinge onderoek om besig te bly.

chris

Dit is wat Anice se broer vanoggend te se gehad en op anice in getag het en sy het ge he he he daar op!Weet julle hoe lyk n kind wat deur n hond verskeer is om kinders te verwens wat niks mens groot mense se baklei te doen het nie?Dink weer om vloeke uit tespreek ! Hannes Barnard Ons het al lank al vergeet wat vloek werklik is. Dit is nie die gebruik van net lelike woorde maar n’ slegte toewens aan iemand. Aan die wat aan hou om my sussie en peetkind aan te vat: ek will nie… Lees meer »

Ronell Muller Boshoff

Dit is nou presies hoe mens nie moet optree nie. As iemand jou te na kom. Gee alles vir God. Ons ken mos pippie se verhaal. Nou verwens jy weer mense en dit is nou wat God nie wil he nie. God is die regter en Hy sal geregtigheid laat geskied in hierdie saak. As ek jy is vra ek vergifnes vir die lelike dinge wat terug gese is aan die mense. Hou jou kant skoon en julle het mos niks te vrees nie.

BlinkStefaans

Aan die klomp hier bo wat hom wil kruisig. hierdie is gister deur hom geplaas op sy facebook blad. Daar is n’ paar dingetjies wat elke Christen weet wat jy nie moet doen as jy kwaad is: Jou kind pakgee as jy nog kwaad is nie, Moet nooit n’ brief skryf as jy kwaad is nie, Moet nooit die naam van die Here gebruik as jy kwaad is nie en Moet nie probeer om iemand seer te maak as jy kwaad is nie! Op gronde daar van moet ek bieg dat ek seker een van die swakste Christene die laaste… Lees meer »