Video: Kwadrupleeg maak Ysterman-geskiedenis

kwadrupleeg ystermanDie video volg onderaan die berig. Pieter du Preez (33) het pas die eerste kwadrupleeg ter wêreld geword wat ‘n volledige Ysterman-kompetisie voltooi het. ‘n Motor het Du Preez tien jaar gelede getref terwyl hy fiets gery het maar hy het hom nie laat onderkry nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Henko ·

Baie geluk jongman, voorwaar ‘n voorbeeld van uithou- en deursettingssvermoe.

Willy ·

Baie geluk Pieter. Niks kry jou onder nie. Jy is ‘n voorbeeld vir baie met jou uithouvermoë.
Belê in jou gesondheid, dit is jou grootste belegging.
Alle sterkte met jou sportloopbaan.

Weet ·

Inderwaarheid ‘n uitsonderlike prestasie. Dit is net jammer dat ons ook sport manne het wat geestelik siek is. Soms is dit beter om geestelik gesond te wees. Natuurlik is die meeste presteerders liggaamlik en geestelik gesond, maar daar is ongelukkig uitsonderings op die reël.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.