Video: Laingsburg moontlik ʼn rampgebied ná kitsvloede

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Laingsburg in die Wes-Kaap kan moontlik tot rampgebied verklaar word na die afgelope week se kitsvloede. Die plaaslike munisipaliteit het bevestig hy het nie die geld om miljoene rand se beskadigde infrastruktuur te herstel en nooddienste aan slagoffers te verskaf nie. Dis nie die eerste keer wat Laingsburg deur oorstromings geraak word nie. Baie inwoners kan nog die oorstroming van Januarie 1981 goed onthou, toe meer as 100 mense dood is en reuse skade aangerig is na swaar reën.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.